Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die terugkeer van Koeberg se eenheid-een word vertraag sonder die moontlikheid van beurtkrag
# Solidariteit behaal ’n groot oorwinning in ‘n polisie-diskriminasiesaak
# Die DA eis geregtigheid vir die vermoorde Jayden-Lee Meek
# En rugby: Die Springbok Jasper Wiese sal vandag voor ‘n tugkomitee verskyn na sy rooikaart teen Italië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………