Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê menseregte vir sommige beteken menseregte vir niemand nie
# Cosatu vra die spoedige goedkeuring van alle finansiële wetgewing
# Die DA verwelkom die verwerping van ’n poging om nie-winsgewende organisasies se sitstaking te keer
# En lande sê Rusland se verkiesings was nie vry of regverdig nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………