Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA kritiseer die ANC se verlof om te appelleer teen die minagtingsuitspraak in die kaderontplooiingsaak
# Die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar die verslae van die Gesamentlike Komitee oor Etiek en Ledebelange
# China waarsku die VSA om nie by sy binnelandse sake in te meng nie
# En motorsport: Red Bull se ontwerp-genie Adrian Newey verlaat die maatskappy
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………