Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die MK-party win regsadvies in oor die Konstitusionele Hof se opdrag
# Die Referendum-party se manifes fokus op onafhanklikheid vir die Wes-Kaap
# Die Amerikaanse Senaat het ‘n wetsontwerp goedgekeur wat TikTok in Amerika kan verbied
# En rugby: ‘n Besering kan Kitshoff uitsluit vir die Springbokke se toetse later vanjaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………