Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Ontleder sê die MK Party sal veral in KwaZulu-Natal ‘n bedreiging vir die ANC wees
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge versoek Ramaphosa om nie die Onteieningswetsontwerp te onderteken nie
# Amerika neem kennis van bewerings van oorlogsmisdade in die Midde-Ooste
# En rugby: Ierland skop die Herfs-nasiesreeks in November teen Nieu-Seeland af
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………