Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê die Internasionale Monetêre Fonds se vooruitsig vir die land is neerdrukkend
# Panyaza Lesufi sê meningsopnames wat voorspel dat die ANC se steun tot onder 50-persent sal daal, is nie korrek nie
# President Ramaphosa sê Suid-Soedan moet ondersteun word om ‘n volwaardige demokrasie te word
# En motorsport: Mercedes bring sy broodnodige opgraderings na Miami
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………