Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê Nersa se tariefverhogings sal sukkelende huishoudings verwoes
# Die Spesiale Ondersoekeenheid gaan ses kontrakte in Mpumalanga se Onderwysdepartement ondersoek
# Donald Trump beveel ’n hersiening van die Federale Lugvaartadministrasie se standaarde
# En krieket: Die Suid-Afrikaanse onder 19-span dring deur na die eindstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi vir vroue
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………