Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Ekonoom sê werkskepping is nie die regering se plig nie
# Die regering waarsku teen die aanhitsing tot geweld en persoonlike aanvalle tydens die verkiesing
# Israel oorweeg sy moontlike reaksie op die aanval deur Iran
# En rugby: Jordie Barrett gaan vir ’n beperkte tyd by Leinster aansluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………