Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê almal moet verseker niks ondermyn die integriteit van die verkiesing nie
# Die Verkiesingskommissie open aansoeke vir spesiale stemme
# Israel doen ‘n beroep op die VN se Veiligheidsraad om sanksies teen Iran in te stel
# En tennis: Alcaraz onttrek aan die Barcelona Ope weens ‘n besering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………