Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Parlementslede is bekommerd oor die toekoms van die SAL sonder finansiële steun
# Sadou doen ‘n beroep op Educor om studente te vergoed na die deregistrasie van sy instellings
# Suid-Afrika maak vordering teen bek-en-klouseer
# En president Ramaphosa wens Senegal se pas verkose president geluk
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………