Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die African Transformation Movement sê die kansellasie van die SAL-Takatso-transaksie is ‘n oorwinning vir aanspreeklikheid
# Die landdros wat Koko se korrupsiesaak hanteer het, het versuim om sy eie Eskom-sakebelange te verklaar
# ’n Skip met broodnodige humanitêre hulp aan boord, nader Gaza
# En rugby: Eddie Jones kyk na ‘n nuwe speelstyl vir Japan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………