Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê Tesourie se suksesvolle bekamping van besteding is net die helfte van die stryd
SAFTU sê die regering van nasionale eenheid kan nie aanspraak maak op aktiewe kiesersteun van die meerderheid stemgeregtigde Suid-Afrikaners nie
# En tennis, Jannik Sinner is in Desember weer in aksie by die Six Kings Slam in Riaad
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………