Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 15 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê ‘n sistemiese verandering is nodig om Eskom se munisipale skuld te hanteer
# Die Kommunikasiewerkersvakbond is omgekrap oor die SABC se besteding op uitvoerende direkteure
# En die IMF verhoog sy vooruitsigte vir wêreldwye ekonomiese groei
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………