Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 26 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Julius Malema herhaal sy standpunt dat die EFF die amptelike opposisie gaan word
# Minister Lamola is besluiteloos oor ‘n ondersoek na die beweerde inmenging in die vervolging van Waarheidskommissie-sake
# En die omkeer van Harvey Weinstein se skuldigbevinding aan verkragting word gekritiseer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………