Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 10 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Solidariteit verwag taai loononderhandelinge in die metaal- en ingenieursbedryf
# Die VF Plus is verheug oor minister De Lille se steun vir ‘n toerisme-inisiatief
# En Biden kritiseer Netanyahu se benadering tot die oorlog met Hamas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………