Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA sê die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het weer eens bevestig Nasionale Gesondheidsversekering is onbekostigbaar
# Die MK-party kritiseer die afleggings by die Suid-Afrikaanse Poskantoor
# En nóg reënval en moontlike oorstromings word vandag in George verwag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………