Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 8 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Tax Justice SA kritiseer tabakvervaardigers omdat hulle die Inkomstediens hof toe vat
# Die swaar reënval help brandbestryders om veelvuldige brande in die Kaapse Wynland te onder beheer te bring
# En, ‘n veerbootramp in Mosambiek eis meer as 90 lewens
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………