Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 4 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Nosiviwe Mapisa-Nqakula oorhandig haarself aan die polisie
# Oekraïne verlaag die militêre mobiliserings-ouderdom om meer soldate vir die Russiese oorlog te werf
# En sokker: Mamelodi Sundowns is nader aan die verowering van die Premierskap-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………