Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 12 November 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi sê wanneer geregtigheid vir almal toeganklik is, kry regte betekenis
# Volvo herroep 738 EX30-voertuie in Suid-Afrika weens ‘n potensiële veiligheidsrisiko
# En tennis: Andreeva klop Sabalenka en bereik die halfeindronde van die WTA-jaareindtoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………