Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 28 Oktober 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die globale inisiatief teen transnasionale georganiseerde misdaad waarsku politieke moorde bedreig die verkiesingsproses
# Binnelandse Sake verleng sy kantoorure in aanloop tot die verkiesing
# En, daar is geen volstrekte meerderheid vir Netanyahu of Eisenkot nie in die Israelse verkiesing nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………