Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 20 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# COPE is die jongste party wat aandring op die bedanking van die Speaker van die Nasionale Vergadering
# Die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar die Onteieningswetsontwerp
# En die Amerikaanse Hooggeregshof laat Texas toe om ’n omstrede immigrasiewet toe te pas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………