Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 13 April 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Tony Leon verwelkom die DA se pas verkose jong leierskapsgroep
# Unite for Change gaan nie aan die komende plaaslikeregeringsverkiesing deelneem nie
# En die Hongaarse premier, Viktor Orbán, erken die nederlaag wat ‘n einde maak aan sy 16-jaar bewind
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………