Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 30 April 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Petrolpryse styg maar diesel daal van môre af
# ActionSA eis die terugtrekking van ‘n ANC-brief waarin diplomate versoek word om stemme te werf in die buiteland
# En tennis: Nadal over ’n verbete stryd na die laaste 16 van die Madrid Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………