Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 27 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die hoof van IDAC se versoek om te bedank beklemtoon die behoefte aan ‘n onafhanklike teen-korrupsieliggaam
# Meer as 300-duisend mense word gedwing om te vlug weens die veldbrande in Frankryk en Spanje
# En, Span SA wen nog drie medaljes by die Statebondspele
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………