Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Pandor verwelkom die VN-Veiligheidsraad se resolusie oor ‘n wapenstilstand in Gasa
# Die EFF maak beswaar teen die strawwe vir LP’s vir die ontwrigting van president Ramaphosa se toespraak
# En ‘n sekerheidswag word tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir ‘n moord tydens die Julie 2021-onluste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………