Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 27 Oktober 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa verwerp meningspeilings dat die ANC nog meer steun in die metro’s gaan afstaan
# Action Society beskuldig die regering dat hy veroordeelde kinderseks-misdadigers beskerm
# En Israelse kiesers gaan vandag stembus toe in ‘n deurslaggewende verkiesing
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………