Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 18 Mei 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mmusi Maimane sal BOSA verteenwoordig op die Parlement se Ampsklagkomitee
# Die dodetal weens gure weer styg tot 18
# En vier is dood in die grootste Oekraïense hommeltuig-aanval op Moskou in meer as ‘n jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………