Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Maart 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die RNE wil Suid-Afrika na ‘n hoër vlak van ekonomiese groei neem
# Iran se parlementêre speaker sê die VSA beplan ‘n grondaanval in die geheim
# En Olimpiese Spele: Caster Semenya kritiseer die IOK vir die herinstelling van geslagstoetse
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………