Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 25 April 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Suid-Afrikaanse Poskantoor staak afleggings tydelik
# Louis Liebenberg se verkiesingsveldtog kry ’n knou
# En rugby: Die Junior Springbokke vertrek na Australië vir die Onder 20 Rugbykampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………