Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 17 April 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die uMkhonto we Sizwe-handelsmerk behoort aan die ANC
# Staatsamptenare is bekommerd oor belastingverhogings om die Nasionale Gesondheidsversekering te befonds
# En die VSA gaan in die komende dae nuwe sanksies teen Iran instel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………