NuusFlits: Sommige skole in die Wes-Kaap bly môre gesluit # Die Wes-Kaapse regering het aangekondig dat skole in die Kaapse Wynland- en Overberg-onderwysdistrikte op Dinsdag, 9 April gesluit sal bly. « NewsFlash: Some Western Cape schools remain closed tomorrow » Nuus 17:00