NuusFlits: DA kry pos van Adjunkspeaker in KZN # Mmabatho Tembe van die DA is met die steun van die ANC, IVP en NFP tot Adjunkspeaker van die KZN-wetgewer verkies.