Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ’n Nuwe Brenthurst-peiling dui aan die uMkhonto we Sizwe Party kan beter vaar as die EFF
# Die regering bestee meer as R10-miljoen aan geskorste direkteurs-generaal
# Joburg Water gaan meer watertenkwaens in die Randburg-gebied ontplooi
# En nuusagentskappe onttrek die jongste foto van die Prinses van Wallis weens moontlike manipulasie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………