Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Gordhan gaan na wat berig word in die komende weke uit die politiek tree
# Die nywerheidsvakbond Giwusa eis demokratiese beheer oor regulerende liggame om die brandstofpryskrisis aan te spreek
# Die burgemeester van Mangaung veroordeel die grondbesetting in Lourierpark
# En, Biden beveel die Amerikaanse weermag om ‘n tydelike hawe in Gaza in te rig vir die lewering van humanitêre hulp
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………