Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Regering sê die wêreld het ‘n verpligting om die lyding in Gaza te stop
# Die DA sê minister Gordhan se toesmeerdery van die SAL-Takatso-transaksie is kommerwekkend
# Die VF Plus sê Ekurhuleni se tussentydse begroting voldoen nie aan al sy inwoners se behoeftes nie
# En tennis: Rafael Nadal het hom aan Indian Wells onttrek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………