Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Vier mense word ondervra in verband met die verdwyning van Joslin Smith
# Die Departement van Binnelandse Sake word versoek om sy ondersoek na bedrieglike visums en permitte te bespoedig
# Die minister van Elektrisiteit sê daar is vordering om die bedryfskapasiteit van Eskom se aanlegte te verbeter
# En, Trump sê die presidentskap is syne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………