Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 20 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die konflik tussen Israel en Palestina moenie Suid-Afrikaners verdeel nie
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging-vakbond is bekommerd oor die Palestynse humanitêre krisis
# ‘n Soektog is onderweg ná die moord op ‘n polisiebeampte by ‘n winkelsentrum in KwaZulu-Natal
# En motorsport, Lewis Hamilton sê die Las Vegas Grand Prix het kritici verkeerd bewys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………