Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Ontleder glo dis heel waarskynlik dat ‘n ANC-IVP-koalisie die land ná die verkiesing kan regeer
# RISE Mzansi waarsku Gauteng se nuwe polisiehoof om teen politieke inmenging te waak
# ’n VN-verslag bevind Hamas het Israelse gyselaars verkrag en gemartel
# En die Wêreld se teen-dwelmagentskap skors Suid-Afrika se dwelmlaboratorium in Bloemfontein
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………