Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die ANC-topbestuur vergader om die party se verkiesingslyste te finaliseer
# Die Wes-Kaap se damvlakke het verbeter
# Nikki Haley wen die Republikeinse voorverkiesing in Washington
# En, rugby: Frankryk wen sy eerste mans-Sewestitel in 19 jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………