Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê die nuwe Transnet-hoof is regte persoon vir die werk
# ActionSA kondig vandag sy Gautengse premierskandidaat aan
# Dokters Sonder Grense waarsku oor ‘n wêreldwye tekort aan cholera-entstof te midde van ‘n uitbreking in Afrika
# En tennis, die ATP-toernooi en Saoedi-Arabië onderteken ‘n ooreenkoms vir wêreldwye groei van die sport
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………