Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Nxesi vra Amplats vir aanvaarbare maniere om werkverliese te bestuur
# Freedom Under Law sê Hlophe en Motata se verwydering is ‘n hartseer dag vir die regstelsel
# ‘n Verslag bevind Hamas het stelselmatig en doelbewus seksuele misdade gepleeg
# En tennis, Carlos Alcaraz is vol vertroue oor sy Indian Wells-deelname ondanks ‘n enkelbesering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………