Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 17 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Departement van Basiese Onderwys sê geen matriekvraestelle het uitgelek nie
# Human Rights Watch sê daar is nie genoeg bewyse om die Al-Shifa-hospitaal se status te herroep nie
# Oscar Pistorius sal binnekort weet wat sy lot is
# En rugby, die Bulle en Edinburgh begin die naweek se Verenigde Rugbykampioenskapsaksie in die Skotse hoofstad
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………