Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa belowe Suid-Afrika sal nie sy rug op verdruktes keer nie
# Die GOOD Party sê die Wes-Kaap moet hom voorberei op ‘n koalisieregering
# ‘n Mini-substasie wat tien jaar gelede gesteel is, is in Lenasia teruggevind
# En, die VSA waarsku die Oekraïnse dorp Avdiivka kan deur Rusland ingeneem word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………