Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê die Staatsrede was ‘n verkiesingsfoefie
# Freedom Under Law wil ingryp by regter Hlophe se aansoek in die Konstitusionele Hof
# Vladimir Putin beskuldig Westerse lande dat hulle die oorlog in Oekraïne uitrek
# En krieket, Kaapstad ia gereed vir ‘n opwindende einde van die SA20-seisoen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………