Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die TLU SA beskuldig die ANC dat hy die verhoging in die minimumloon gebruik om stemme te koop
# Die mediese vakbond SAMATU kritiseer die Departement van Gesondheid oor werklose jong dokters
# ‘n Onafhanklike hersieningsgroep is aangestel om die Verenigde Nasies se hulpagentskap vir Gaza te ondersoek
# En sokker, minister Kodwa gaan Bafana Bafana se halfeindstryd in die Afrikanasiesbeker teen Nigerië bywoon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………