Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die noodsaak om die land se logistieke argitektuur te herstel
# Wêreldleiers insluitend Joe Biden en Vladimir Putin bring hulde aan die Namibiese president Hage Geingob
# Krieket, Nieu-Seeland oorheers met die kolf in die eerste toets teen Suid-Afrika
# En, minister Kodwa wens Tyla geluk met haar geskiedkundige Grammy-toekenning
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………