Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Instituut vir Sekerheidstudies sê Suid-Afrika moet sy buitelandse beleid hersien ná die saak teen Israel
# ‘n Gesiene menseregte-prokureur glo Suid-Afrika sal sy saak teen Israel wen
# Die Staatsdiensminister sê die regering het nog nooit ‘n beleid van kaderontplooiing gehad nie
# En gemengde gevegskuns, Dricus du Plessis kry ‘n heldeontvangs op OR Tambo
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………