Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Business Leadership South Africa waarsku teen populistiese politiekery in aanloop tot die verkiesing
# Sekunjalo Investment Holdings gaan president Ramaphosa en ander staatsliggame vir 75-miljard-rand dagvaar
# Donald Trump vra eenheid nadat hy die Iowa-koukusse wen
# En tennis, Iga Swiatek en Grigor Dimitrov is deur na die tweede ronde van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………