Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Mededingingskommissie se rand-manipulasiesaak kry ‘n groot terugslag
# Die IVP vra die minister van Gesondheid om die krisis van werklose dokters dringend te hanteer
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake ontmoet vandag Israeli leiers
# En rugby, Owen Farrell se moontlike vertrek van Saracens sal ‘n groot verlies wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………