Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Activists and Citizens Forum sê Nzimande word altyd betrek by bewerings oor korrupsie
# Marshalltown Fire Justice Campaign is bekommerd oor oorstromings in Johannesburg
# Mediese verskaffers onttrek aan Gaza-hospitaal weens Israelse militêre aktiwiteite
# En, Oppenheimer en Succession maak skoonskip by die Golden Globes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………